<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
 Van my toontjie tot my kroontjie behoort ek nou aan Jesus
 Hy's die Ene in my lewe ek wil rustig bly in Hom
 Ek wil dans en ek wil sing aan Hom my loflied bring
 Van my toontjie tot my kroontjie behoort ek nou aan Jesus
 Van my toontjie tot my kroontjie behoort ek nou aan Hom

[V2]
 Van my toontjie tot my kroontjie behoort ek nou aan Jesus
 Hy's die Ene in my lewe ek wil rustig bly in Hom
 Ek wil dans en ek wil sing aan Hom my loeflied bring

[C1]
   Met my binnegoed en met my buitegoed en met my andergoed wil ek die Here loof
   Met my binnegoed en met my buitegoed en met my andergoed wil ek die
   Here loof
   Met my mond, en my oor, en my kop, en my hand
   Met my voet en my lyf, en my oog en verstand

[C2]
   Met my binnekant en met my buitekant en met my anderkant wil ek die Here loof
   Met my binnekant en met my buitekant en met my anderkant wil ek die Here loof
   Met my mond, en my oor, en my kop, en my hand
   Met my voet, en my lyf, en my oog en verstand

[B1]
   As my vriende my iets dare en ek weet dit is sleg
   Dan kan almal dit maar doen maar ek weet ek is reg
   Dan sê ek sorry ou pel ek behoort aan die Heer
   My liggaam is 'n tempel en ek gaan nie eers probeer

[V3]
 As iemand na my kyk of aan my liggaam wil raak
 Op so 'n manier dat ek onrustig raak
 Dan skree ek nee los my uit, dis nie vir jou bedoel
 Ek hoef nie skaam of skuldig oor my liggaam te voel

[P1]
   Met my hart en my siel en my krag en verstand

   Wil ek die Here dien

[V4]

[C3]
   Van my toontjie tot my kroontjie behoort ek nou aan Jesus
   Hy's die Ene in my lewe ek wil rustig bly in Hom
   Ek wil dans en ek wil sing aan Hom my loeflied bring
   Van my toontjie tot my kroontjie behoort ek nou aan Jesus
   Van my toontjie tot my kroontjie behoort ek nou aan Hom
   Van my toontjie tot my kroontjie behoort ek nou aan (Aan wie?)
   Aan Hom</lyrics>
<title>Van my Toontjie tot my Kroontjie</title>
</song>